9. Die olie van uitkoms en oorvloed.
Januarie 13, 2014
Voor Opec en die bekende beelde van die wêreld se reuse oliebore, het God duisende jare gelede ‘n onuitputlike oliekruik gebruik in die voorsiening van ‘n onbekende weduwee se desperate armoede. In 2 Konings 4 is die verhaal van die weduwee se olie wat nie opraak nie, amper ‘n direkte bevestiging of selfs ‘n herhaling … More 9. Die olie van uitkoms en oorvloed.