174. Nalatenskap van liefde.
Augustus 16, 2018
[Johannes 14] Dit is gans onmoontlik om die skoonheid, krag en liefde van die woorde van Jesus in hoofstukke 14 tot 17 in Johannes te beskryf. Daar is net nie genoeg tyd in die lewe van enige mens om ten volle die impak van die woorde van Jesus se nalatenskap aan ons in hierdie gedeeltes … More 174. Nalatenskap van liefde.