222. Kan skape vlieg?
April 22, 2020
Ek vra maar net. Kyk of jy ‘n beeld in jou kop kan maak van ‘n skaap wat vlieg. Dit moenie ‘n tekenprent wees nie. Dis ernstig – ‘n blinkvet skaap wat baie rustig en heel tuis van bo af kyk met reuse vlerke wat die windstrome met gemak navigeer. Een van die uitdagings van hierdie … More 222. Kan skape vlieg?