103. Eet hierdie boek…
Desember 1, 2016
[Openbaring 10] Ons moderne wêreld is redelik gefokus op eet. Kos is kultuur en in ‘n mate wat ons definieer. Ek het een maal gelees dat 95% van gesprekke in Frankryk oor kos gaan (en die ander vyf persent oor hoe om belasting te ontduik!). Dis dalk nie waar nie, dis nie amptelike statistieke nie. … More 103. Eet hierdie boek…