348. Aanbidding in die rook

[Openbaring 15] Beelde van verskriklike benoudheid en vernietiging vul daagliks ons televisieskerms. Die angs en ellende van die mens- en dierewêreld is hartverskeurend en neerdrukkend. Vrywilligers en nood-werkers van wêreldorganisasies en individuele lande word ingeroep en opgeroep om die uitgestrekte Hande van Jesus te wees.  Ons is die Kerk van Christus op aarde. Ons is … More 348. Aanbidding in die rook

304.  Praat-prioriteite

Woorde is die klank van gedagtes.  Vir meeste is dit die werklikheid van klankgolwe in ore, ook jou eie.  Woorde het klank-nuanses – fluister-woorde, skel-woorde, liefdeswoorde, haat woorde.  Woorde is aan die mens gegee om sy innerlike sy uiterlike te maak.   Woorde is mag.  Woorde is die instrument van die leuen, maar ook die instrument van waarheid.  Ons kan mense … More 304.  Praat-prioriteite