302. Kom net oor dit!
April 16, 2024
Harde woorde. Soos hy daar staan, is die titel van hierdie stuk ‘n baie onsimpatieke en negatiewe stelling. Gewoonlik word dit met ‘n ongeduldige houding en sonder aansien van die hartseer van die persoon aan die ontvangkant, uitgeskel. Uit die mond van jou medemens kan dit vir die ontvanger ‘n wond slaan, bo-op die seer wat daar reeds … More 302. Kom net oor dit!