118. Omdat God so sê.
Maart 18, 2017
Gebed is ‘n voortdurende leer ondervinding. Ek sou graag wou leer totdat ek eendag in Sy teenwoordigheid met Hom van aangesig tot aangesig kan gesels. In die tussentyd begeer ek om te leef in die openbaring van Sy teenwoordigheid (manifest presence) in Sy onsigbare koninkryk hier op aarde, sodat die bewustheid van die Vadershart so … More 118. Omdat God so sê.