10. Die eeu-oue gesprek
Januarie 14, 2014
Dis met opset dat ek hierdie mini-reeks oor gebed, ‘n gesprek noem. Dit was die aard van die eerste kommunikasie tussen God en die mens – net nadat Hy die mens gemaak het. As mens die woord, gebed, gebruik, dra dit soveel gewig of bagasie –positief en negatief – dat dit dalk net die insig … More 10. Die eeu-oue gesprek