33. Dis my mense – slim mense!
April 4, 2014
Daar is geen twyfel dat elke persoon se lewensreis verskil en ‘n ryk mosaiek van ervaring is. Ons wat in die dispensasie van die Heilige Gees leef [wat ‘n voorreg!], ken die Gees-stem in ons diepste wese. Ons is deur die Heilige Gees aan die Woord onderworpe, alreeds regverdig deur die Kruis. Elkeen is … More 33. Dis my mense – slim mense!