97. Na die Kruis – die Leeu en die Lam.
September 20, 2016
[Openbaring 5] Ons hemelse reis gaan voort. Vir my is dit moeilik om myself uit tyd uit te dink. Ek sukkel om die vol implikasie van God se perspektief buite ons tyd-gevangenis te begryp. Hy sien die ganse geskiedenis in ‘n oomblik, ons geboorte en dood en alles tussenin. Ek het dikwels gedink as ek … More 97. Na die Kruis – die Leeu en die Lam.