53. Dis ‘n skaap… ek dog dis ‘n bok!
Augustus 21, 2014
Dis goed om die gesprek voort te sit. Ons het gepraat oor respek vir ander mense en hulle denke, vryheid van godsdiens, pers en spraak en ander kernwaardes van ons beskawing wat ons oor ‘n lang tyd met bloed, sweet, argumente en filosofie gevestig het. Daar is sekerlik baie definisies van die begrip beskawing, maar … More 53. Dis ‘n skaap… ek dog dis ‘n bok!