146. Kyk op en leef.
November 4, 2017
[Johannes 3] Ons wil nie van oordeel hoor nie. Ons ken mos vir Jesus, dan nie? Hy het gekom om ons sonde te dra, om God se liefde te betoon en al die straf en oordeel op die kruis op Hom te neem en nou is alles goed. Tog sien ons soveel sonde, hel en … More 146. Kyk op en leef.