341. Die klank van stilte
[Openbaring 8] Ons kan vir ‘n oomblik stilstaan en dink aan die geluide in die hemel. Hulle is baie treffend en vergesel die visie oral. Johannes beskryf die stem van God soos die geluid van baie waters, die engele met basuine, die nuwe lied, die aanbidding van ontelbare heiliges, die stemme van die martelare en … More 341. Die klank van stilte