352. Goeie nuus

[Openbaring 19] ‘n Paar dekades gelede het Coke ‘n aangrypende kenwysie vir hulle televisie-advertensie gehad. Hulle het mense van verskillende etniese groepe laat saamstaan en sing: I’d like to teach the world to sing, in perfect harmony. Ek kan my gevoel, as ek na die liedjie geluister het, goed onthou. Dit het gevoel asof dit presies was … More 352. Goeie nuus

348. Aanbidding in die rook

[Openbaring 15] Beelde van verskriklike benoudheid en vernietiging vul daagliks ons televisieskerms. Die angs en ellende van die mens- en dierewêreld is hartverskeurend en neerdrukkend. Vrywilligers en nood-werkers van wêreldorganisasies en individuele lande word ingeroep en opgeroep om die uitgestrekte Hande van Jesus te wees.  Ons is die Kerk van Christus op aarde. Ons is … More 348. Aanbidding in die rook

344. God weet presies

[Openbaring 11] Tel en meet is die kwashale van die wiskundiges en wetenskaplikes om die wêreld te interpreteer en in ‘n verstaanbare prentjie in te kleur. Ek is in verwondering oor die astrofisici, die geoloë, argeoloë en talle ander dissiplines wat ons heelal tel, benoem en bereken.  Ons wetenskappe word uitgedruk in die resultate van … More 344. God weet presies

343. Eet op

[Openbaring 10] Ons moderne wêreld is baie gefokus op eet. Kos is kultuur, deel van dit wat ons alledaags aan uitdrukking gee.  Kos en die kuns van eet is dominante kulturele faktore. Hongersnood  oorheers dele van die wêreld waar die gebrek aan voedsel hartverskeurende menslike katastrofes veroorsaak. Kos is lewe. Ons het kos so gereeld nodig … More 343. Eet op