345. ‘n Draak en ‘n baba
[Openbaring 12] Hierdie hoofstuk word dikwels beskryf as die begin van ‘n hele nuwe reeks visioene tot by 15:4. Die herhaling van die woorde: Ek het gesien en kyk, openbaar sewe punte van tekens. Ander dele van die boek is ook verdeel in afdelings van sewe – seëls, trompette en bakke. Hierdie hoofstuk is ‘n dieper dimensie van die konflik tussen … More 345. ‘n Draak en ‘n baba