177. Raak ontslae van die goeters!
Augustus 31, 2018
[Johannes 15] Nader aan God, dieper in die liefde, meer van die ware lewe, is die pad van Koninkrykskinders. Soveel meer van die ondenkbare misterie in Christus om op Sy manier lief te hêen te lewe, is hemel op aarde. Dit is soos die woorde van die ou lied: the joy unspeakable and full of … More 177. Raak ontslae van die goeters!