288.Die vyand van jou vyand
Augustus 20, 2023
Ek is ‘n vyand van jou vyand en Ek sal jou kinders red. (Jesaja 49:25b) Die frase in die Bybel is al lank deel van my lewe. Ek het die woorde baie jare gelede uit die mond van my ma gehoor. Dit het my bygebly, maar ek het vergeet van die laaste deel …en ek sal jou kinders red. Soveel … More 288.Die vyand van jou vyand