357. Die skaduwee verdwyn
Januarie 5, 2026
Soos ek hier uitkyk oor ‘n sneeubedekte agterplaas is daar lang skaduwees oor alles. Die maan is helder en die woud agter se boom-silhoeëtte gee die indruk van ‘n skets van die skadubeelde op die wit. Dis pragtig, veral omdat die beelde van skaduwees in my kop lesse uitspel. Ons speel met skaduwees – kinders wat … More 357. Die skaduwee verdwyn