290. Hoor jy die ramshoring?
September 25, 2023
Aan die begin van herfs in die noordelike halfrond is dit tyd vir die drie Herfs-feeste van Israel wat met die Fees van Trompette afskop. Dit was ‘n een-dag fees wat met die blaas van die ramshoring geassosieer word. In die meeste vertalings vandag word ramshoring (sjofar) met trompet vertaal. Die trompet is geblaas om te waarsku … More 290. Hoor jy die ramshoring?