331. Vertrou die saad
Augustus 15, 2025
Die metaforiese patrone in die Skrif is ‘n majestueuse netwerk van hoop, redding en die waarborg van God wat Sy Woord gestand doen oor duisende jare heen. Dit is ‘n ontdekking om dit raak te sien, ‘n openbaring om dit te verstaan en ‘n bron van sielskrag om dit te bestudeer. Net soos die seisoene en die … More 331. Vertrou die saad