330. Die oes van trane
Julie 19, 2025
Die Bybel is ‘n uitdagende stuk leeswerk. Mens sou nog kon dink dat iets nuut in ons moderne teologiese, rekenaar-gedrewe bestaan die grense van innovering skuif, dan kan mens die toepassing van die diep waarhede van die Skrif bestudeer om die morele basis van elke moontlike aspek van die lewe te vestig en insig te gee. … More 330. Die oes van trane