305. ‘n Soet fontein
Junie 10, 2024
‘n Mens kan nie eers begin om te skryf oor die wonder van water nie. See-en varswater bedek meer as 70% van die aarde se oppervlakte en die besoedeling daarvan is ‘n groot kopseer vir die omgewingsdeskundiges. Toegang tot vars skoon water is een van die basiese vereistes van lewe. Ons kan nie daarsonder nie en enigeen wat … More 305. ‘n Soet fontein