329. Strate van goud
Junie 29, 2025
‘n Edelmetaal, waardevol, duursaam, blink en mooi – dit is hoe enigiemand wat iets van goud af weet, dit sou kon beskryf. Die geleerdes het dalk ‘n hele lang lys van eienskappe waarvan ons oppervlakkige kennis nie weet nie. Die begeerte om goud te delf is deel van die ontdekkingsgeskiedenis van soveel lande. Dit was die dryfveer om … More 329. Strate van goud