334. Priester, Profeet en Koning
Oktober 9, 2025
Openbaring 1 God het nooit verwarring bedoel nie, maar as ons na die wêreld om ons kyk, heers verwarring soos ‘n mal, koplose ruiter, wat deur die openbare lewe en karakters sowel as persoonlike lewens en verhoudings galop. Regerings sukkel om orde te handhaaf, mense streef na stabiliteit en veiligheid, wat alles die Koninkryk van … More 334. Priester, Profeet en Koning