339. Die eindtyd is op ons
November 28, 2025
[Openbaring 6] Die dramatiese verloop van die geskiedenis is op die punt om te begin. Die waardige Een breek die seëls en al die gevolge van sonde oorweldig die aarde en sy bewoners. ‘n Donderende stem roep die vier perde om die gevolge van sonde oor die aarde los te laat. Die perd in hierdie … More 339. Die eindtyd is op ons