325. Soos nog nooit
Nuut het sy eie bekoring. ‘n Hele proses word ingesluit in die woord nuut. Nuwe dinge kom met vereistes van tyd, geld, aandag en verwagting. Nuwe dinge word mooi verpak, of dalk in die geval van ‘n huis, bietjie reggemaak sodat dit darem ‘n gevoel van nuut kan hê. Daar is twee woorde in Grieks vir nuut. Neos dui op onlangs of nuut in … More 325. Soos nog nooit