356. Poorte van lof
Desember 30, 2025
[Nuwejaar na 2026] Dis feestyd! Ons is nou net klaar met die bome en balle van Kersfees. Nou maak die wêreld gereed vir ‘n raserige spektakel met vuurwerke en skares rondom Nuwejaar. Terwyl ‘n deel van die aardbol nog slaap om op Oujaarsdag wakker te word, begin die verste eilande in die Stille Oseaan, op die lyne van … More 356. Poorte van lof