306. Woedende wind en storms
Junie 22, 2024
In ons weeklikse Bybelstudie gesels ons oor Jesus wat die storm op die Meer van Galilea stil maak – wonderlik, bekend en geliefd. (Matteus 8:23-27) Dit is ‘n gebeurtenis so in ons kennis van die Evangelies ingebrand, dat dit dalk oorgesien en in oorbekendheid verby gevee sou kon word. By elke lees daarvan, het ons die geleentheid om … More 306. Woedende wind en storms