353. Waar skryf jy die nul?
Desember 18, 2025
[Openbaring 20] Wat word as ‘n leeftyd beskou? Wat is daar in ons leeftyd wat nooit verander? Verandering kom so vinnig. As ons terugkyk oor net die laaste vyf jaar van enige lewe, het soveel dinge verander. Wat van ‘n duisend jaar? Wil iemand jou gedagtes vermoei met moontlike gebeure oor ‘n tydperk van ‘n … More 353. Waar skryf jy die nul?