350. Die vrou regeer
Desember 16, 2025
[Openbaring 17] Ons hoor vandag baie van vroue in ons samelewing. Met reg. Ek kyk terug in die geskiedenis en verstaan die obsessie met gelykheid. Sedert die vroegste tye en oor baie eeue heen is vroue baie sleg behandel – as tweede klas lede van die samelewing en dikwels mishandel. Hoewel Eva vir Adam as … More 350. Die vrou regeer