297. Kom gesels, enige tyd
Januarie 30, 2024
Soos altyd het die jaar met ‘n spoed begin. Hier aan die einde van die eerste maand het ‘n roetine sy beslag gekry en die trapmeul van die lewe is aan die gang. As jy nie aanstap nie, val jy af – so eenvoudig soos dit. Tyd is gewetenloos. Nou ja, dalk moet ek nie so negatief wees oor … More 297. Kom gesels, enige tyd