292. Lig in die tonnel…s
Oktober 28, 2023
Dit is so bedoel – die meervoud tonnels. Ek weet ons praat spreekwoordelik van lig in die tonnel bedoelende dat daar hoop op ‘n saak is, wat nou duister mag lyk. Tonnel of tonnels – ons soek lig. ‘n Tonnel is altyd donker sonder lig wat van buite ingebring word. Ons lees van die tonnels. Die gebeure van die … More 292. Lig in die tonnel…s