317. ‘n Woord van gloeiende kool
Desember 17, 2024
[Kersfees 2024] Een donker nag in ‘n klein dorpie in die middel van die wêreld het die mensdom fundamenteel verander. Niks van alles wat was, sou ooit weer dieselfde wees nie. Die oorgrote meerderheid van die mensdom het nie eers kennis geneem van die oomblik toe die hemel die aarde raak en engelsang oor ‘n weiveld ‘n paar … More 317. ‘n Woord van gloeiende kool