319. Geduld…o geduld.
Januarie 19, 2025
Die woorde kom uit ‘n gedig. Meeste lesers sal dit dalk nie kan onthou nie. Een van die ou digters in Afrikaans, C Louis Leipoldt, skryf kort ná die Tweede Vryheidsoorlog (1899 – 1902) ‘n gedig met die titel: In die konsentrasiekamp. Jou oë is nat met die trane van gister; Jou siel is gemartel, deur smarte gepla; Van … More 319. Geduld…o geduld.