338. ‘n Nuwe blik – laat my sien
November 27, 2025
[Openbaring 5] Ons hemelse reis gaan voort. Dit is meestal ingewikkeld om onsself uit tyd te dink. Ek sukkel om die volle implikasie van God se perspektief buite ons “tronk” van tyd te begryp. Hy sien die hele geskiedenis in een oomblik, ons geboorte en dood en die hele lewe tussenin. Nêrens is die tyd-perspektief … More 338. ‘n Nuwe blik – laat my sien