333. Inleiding to Openbaring
September 30, 2025
Eerste vraag: Wat is jou reaksie op Openbaring? Wat hoop jy om te leer? Basiese beginsels vir die studie van Openbaring As ‘n klein dogtertjie was ek vreesagtig oor alles wat in Openbaring staan. Ek het niks verstaan nie, maar het ‘n diep fassinasie met die inhoud gehad. Daarna het ek die boek meestal geïgnoreer. Twaalf jaar gelede een … More 333. Inleiding to Openbaring