285. Die Kerk – militant en triomfantelik.
Junie 26, 2023
Twee beginsels. Een storie, een wonderwerk. Visse in die diepsee, visse in die vlaksee. Jesus aan die woord, Jesus op die strand. “Verder gaan dit met die koninkryk van die hemel soos met ‘n treknet wat in die see gegooi is en allerhande soorte vis vang. As dit vol geword het, sleep hulle dit op die strand uit … More 285. Die Kerk – militant en triomfantelik.