317.  ‘n Woord van gloeiende kool

[Kersfees 2024] Een donker nag in ‘n klein dorpie in die middel van die wêreld het die mensdom fundamenteel verander.  Niks van alles wat was, sou ooit weer dieselfde wees nie.  Die oorgrote meerderheid van die mensdom het nie eers kennis geneem van die oomblik toe die hemel die aarde raak en  engelsang oor ‘n weiveld ‘n paar … More 317.  ‘n Woord van gloeiende kool

Wie ek?…Ja jy!

Natuurlik ken jy die Bybelstorie.  Dis een van die mees geliefde Christen-stories.  Die prentjie is in die Kinderbybel – mooi in kleur.  ‘n Man in ‘n lang wit kleed met ‘n skaap om sy skouers gevou.  Die opskrif is ook daar: Die Goeie Herder.  Jy onthou dalk goed, dalk is die prentjie effens vaag.   Wat maak dit nou eintlik saak?  Ons … More Wie ek?…Ja jy!