315. Pelgrimsreis na Kersfees
Dis middel-November en my eerste Kersfunksie is al agter die rug. Dit is natuurlik nie so gekies nie, maar is afhanklik van die datums wat groot lokale beskikbaar het om, in ons geval tweehonderd vroue, te akkommodeer. Ons was Saterdagoggend in die buiteklub van ons stad met ‘n laat-ontbyt, Kersliedere vir saamsing en ‘n spreker wat vir … More 315. Pelgrimsreis na Kersfees