329.  Strate van goud

‘n Edelmetaal, waardevol, duursaam, blink en mooi – dit is hoe enigiemand wat iets van goud af weet, dit sou kon beskryf.  Die geleerdes het dalk ‘n hele lang lys van eienskappe waarvan ons oppervlakkige kennis nie weet nie.  Die begeerte om goud te delf is deel van die ontdekkingsgeskiedenis van soveel lande.  Dit was die dryfveer om … More 329.  Strate van goud

325.  Soos nog nooit

Nuut het sy eie bekoring.  ‘n Hele proses word ingesluit in die woord nuut.  Nuwe dinge kom met vereistes van tyd, geld, aandag en verwagting.  Nuwe dinge word mooi verpak, of dalk in die geval van ‘n huis, bietjie reggemaak sodat dit darem ‘n gevoel van nuut kan hê. Daar is twee woorde in Grieks vir nuut.  Neos dui op onlangs of nuut in … More 325.  Soos nog nooit