305. ‘n Soet fontein

‘n Mens kan nie eers begin om te skryf oor die wonder van water nie.  See-en varswater bedek meer as 70% van die aarde se oppervlakte en die besoedeling daarvan is ‘n groot kopseer vir die omgewingsdeskundiges.  Toegang tot vars skoon water is een van die basiese vereistes van lewe.  Ons kan nie daarsonder nie en enigeen wat … More 305. ‘n Soet fontein

304.  Praat-prioriteite

Woorde is die klank van gedagtes.  Vir meeste is dit die werklikheid van klankgolwe in ore, ook jou eie.  Woorde het klank-nuanses – fluister-woorde, skel-woorde, liefdeswoorde, haat woorde.  Woorde is aan die mens gegee om sy innerlike sy uiterlike te maak.   Woorde is mag.  Woorde is die instrument van die leuen, maar ook die instrument van waarheid.  Ons kan mense … More 304.  Praat-prioriteite