359. Niks is onmoontlik
Ons weet uit ons studie in Openbaring dat Johannes dikwels God se stem gehoor het as die geluid van baie waters wat bruis. In sy sielshonger hoor Dawid die stem van God. Dit is uit die dieptes van sy eie siel dat hy verbind met die dieptes van die onsigbare wêreld en anders “hoor”. Dit is slegs … More 359. Niks is onmoontlik